Wednesday 11 September 2013

ARTISJOK EN VINKEL SLAAI




ARTISJOK EN VINKEL SLAAI

JY BENODIG
1 – 2 bolle vars vinkel in repies gesny
1 blikkie artisjokke, gedreineer en gesny
gemengde slaaiblare (rokket ingesluit)
1 koppie gesnyde seldery
½ tot 1 koppie geroosterde pekanneute, gekap
½ tot 1 koppie gedroogde vye, opgesny
METODE
Marineer die vinkel en artjisjokke in olyfolie en mary-ann se kruiesout vir 10 minute. Plaas slaaiblare, seldery, neute en vye in ‘n bak en meng. Plaas vinkel en artisjokke met olyfolie bo-op