Blitsvinnig in die mikrogolfoond
Tuna-en-tjips-tert
6 tot 8 porsies
170 g (1 blikie) tuna, gedreineer
1 middelslagui, gerasper
50 ml blatjang
50 ml mayonnaise
2 eiers, geklits
100 ml volroommelk
125 g (1 groot pak) kaas-en-ui-tjips, fyngedruk
187 ml cheddarkaas, gerasper
1. Meng alle bestandele in mengbak
2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei
3. Giet tunamengsel in tertbord en mikrogolf vir 12 tot 15 minute op hoog.
Die middel moet net gestol wees.
( Die tyd sal deur die sterkte (watt) van jou mikrogolfoond bepaal word )