Tuesday 13 August 2013

SOFT SCONES




SOFT SCONES 2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
sout
2 eier
1 koppie melk
½ koppie olie

Metode:
Meng die droë bestanddele. Klits die
eier, melk en kookolie saam en meng
met droë bestanddele. Bak in
kolwyntjie pannetjies vir ongeveer 8 na 10 min op 200C

VIR KAASSKONS: Gooi handvol kaas in beslag, gooi gerasperde kaas bo-oor, bietjie pietersielie en paprika.