Wednesday 28 August 2013

tuisgemaakte houtlym resep




Ria Posthumus

Gebruik lae vet melk... of 2%... kook dit in 'n pot en gooi asyn by. Dan word dit so klonterig .. moenie roer nie. Skakel jou plaat af en laat dit bietjie afkoel. Gebruik 'n baie fyn gaasdoen en sif dit deur sodat al die water afloop. Meng met koeksoda en voila.. jy het houtgom... Ek het LANK terug dit gemaak en kan net nie meer onthou hoeveel koeksoda ek ingegooi het nie...Sal bietjie soek en kyk of ek nog die resep iewers het.. maar jy kan so bietjie speel daarmee....