Wednesday 28 August 2013

grenadela ys lollies idees




Urte-Ann Pienaar

ek gaan sommer Ceres g passionfruit sap koop en in klein houers gooi en vries


Ria Posthumus

daar by die KKNK was daar 'n stalletjie wat sulke maaaaaase grenedela ys lollies of lolle liewer verkoop het... dit was die lekkerste goed wat ek in 'n lang tyd geeet het... Toe vra ek die oom hoe maak hy dit..en dis wat hy vir my ge-se het.. Koop daai gekonsentreede Passion Fruit wat mens by drank gooi... en maak dit aan soos voorgeskryf op die bottel met water. Gooi grenadella pulp by en skep dit in daai plastiese glasies... sit 'n stokkie in en vries.. einde van die storie. Hy het ook verwys na 'n blikkie gekonsentreede lemoensap wat gewoonlik in die vriesafdelings by supermarkte is en hulle het glo die lemoen "segments" in (sigmente seker) en hy maak dit ook aan met water en vries in daai plasiese glasies...

Litchi, green coconut and granadilla ice lollies

Main Ingredients
1 PnP green coconut
60 ml juice of lime, or to taste
15 litchis, peeled and depipped
4 granadilla yoghurt, plup

Method
Crack open green coconut according to packet instructions.
Drain coconut water into a bowl and scoop out flesh.
Place coconut water and flesh, lime juice, litchi flesh and sugar in a blender and blitz until smooth.
Stir granadilla pulp through half the mixture to make two flavours.
Pour each mixture into five lolly moulds and freeze until solid.