Monday 12 August 2013

Saad Idees




Elna Van Der Merwe
Mense wat se hulle het nie groen vingers nie. Hier is n maklike idee vir julle. n Tamatie wat oor die muur is of oorryp is word middeldeur gesny en dan druk julle die pitte uit op koerantpapier of van daardie Shoprite, Game, ens advertensie koerantjies. Sit dit in die son tot dit heeltemal droog is. Plant die koerantpapier met pitte en al in die grond. Die koerant dien as kompos. Wanneer hulle opgekom het en hulle is groot genoeg kan dit verplant word