Monday 12 August 2013

Koekversiering Idees




Nicolien van Schalkwyk

Koek topping is beslis a nuwe resep: “ ala vanilla moon. “ 1 gebakte chocolate koek. Smeer met a dun laagie caramel treat en pak toe met toasted klapper marshmallows. Sit in die micro vir 30 sec tot marshmallows smelt. Laat af koel. Klits oorblywende caramel met 15ml suur lemoen sap en gooi oor die koek.


Nicolien van Schalkwyk

Lekker icing :
… Klop orley hoop styf, meng versiersuiker na smaak by dan kan jy bietjie kitspoeding of kakoa of iets inmeng vir geur. Dis heerlik en fluffy.
…Orley Wip.. Room tot styf, gooi versiersuiker by en meng tot punte trek.. Baie lekker

…Orley en kitspoeding prober …Karamel kitspoeding gevat en lekker dik flake bo-oor gekrummel.



Dianne Ten Haaf
 
Fluffy White Icing (Proe soos marshmallow) 1 cup granulated sugar
1/3 cup water
1/4 teaspoon cream of tartar
1 dash salt
2 egg whites, unbeaten
1 teaspoon vanilla
Directions:
Combine sugar, water, cream of tartar and salt in saucepan.
Bring to boiling, stirring until sugar dissolves.
Very slowly add sugar syrup to unbeaten egg whites in mixing bowl, beating constantly with electric mixer until stiff peaks form (about 7 minutes).
Beat in vanilla.
Frosts tops and sides of two 8 or 9-inch layers, or one 10-inch tube or one 9x13 pan.
 
Johannita Holtzhausen
 
Smelt sjokalde en meng met room (sal nou nou hoeveelhede soek) en meng die twee saam, roer goed, dis soos cocolate mousse, baie lekker en so maklik
 
Hier is die hoeveelhede: 100g donker sjokalade (kan seker milk chocolate ook gebruik) en 90ml room (moenie dit klits nie). Smelt die sjokalade in 'n "heatproof" bak oor 'n pot met warm water. As dit gesmelt is haal sjokalde af van pot en voeg die room by en roer tot dit dik is en koel af.
 
Thea Sonnekus
 
maak gaatjies in, gooi kondesmelk oor. Maak pakkie kits vanilja poeding aan en skep dit bo op. Sny piesangskyfies en sit bo-op vanilja poeding. Room bo-op. Mannemerak...julle sal julle vingers afeet!
 
 
 
 gewone sponskoek gebak met Nicolien van Schalkwyk se idee van: Koek topping is beslis a nuwe resep: “ ala vanilla moon. “ 1 gebakte chocolate koek. Smeer met a dun laagie caramel treat en pak toe met toasted klapper marshmallows. Sit in die micro vir 30 sec tot marshmallows smelt. Laat af koel. Klits oorblywende caramel met 15ml suur lemoen sap en gooi oor die koek.