Wednesday, 28 August 2013

PERE IN ROSé




PERE IN ROSé

JY BENODIG
1 ½ koppie suiker
1 koppie water
1 bottel Altydlig rosé
1 vanieljepeul, in lengte deurgesny
1 teelepel pienk peperkorrels
6 ryp (maar ferm) pere
6 aarbeie, gehalveer
METODE
Verhit suiker, water, wyn, vanilla en peperkorrels in ‘n groot kastrol. Sny pere in helftes en plaas in stroop. Laat prut vir 10 minute of tot pere net sag is. Verwyder pere en plaas 2 helftes in 6 poedingbakkies. Plaas aarbeie in stroop en laat prut vir 1 minuut. Verwyder aarbeie uit stroop en plaas 2 helftes in elke bakkie. Verwyder stroop van hitte en verwyder vanieljepeul. Gooi stroop oor pere