Tuesday 23 July 2013

Vonkel-Roomys




JY BENODIG
¼ bottel sjampanje
1 liter goeie roomys
METODE
Verwyder roomys uit vrieskas en laat dit effens sag word. Plaas roomys in ’n bak. Gooi sjampanje oor die roomys. Klits die mengsel totdat dit goed gemeng is. Bedien in sjampanjeglase.