Wednesday, 24 July 2013

SWART PASTA




SWART PASTA

JY BENODIG
1 pak swart pasta
250g gerookte forel, klein gesny
200ml room
swartpeper
sout
METODE
Kook pasta in soutwater tot gaar. Plaas gaar pasta in ’n groot mengbak. Meng room in die pasta. Voeg forel by pasta en room mengsel. Geur met swartpeper. Bedien.