Wednesday 24 July 2013

FILET MET ROOIWYN




FILET MET ROOIWYN

JY BENODIG
100g botter
1 filet
1 ½ koppie rooiwyn
METODE
Voorverhit oond tot 220˚C. Plaas botter in ’n oondvaste bak. Plaas bak in die oond en laat botter baie warm word. Plaas filet in die bak en plaas terug in die oond vir 15 minute. Draai vleis 1 of 2 keer tydens die 15 minute sodat alle kante geseël word. Gooi rooiwyn oor die filet en plaas die bak se deksel op. Plaas bak terug in die oond vir 15 minute. Draai vleis 1 of 2 keer tydens die 15 minute. Bedien.