Tuesday 16 July 2013

Sosaties




Stefaans Blaauw
Buig die boompie terwyl hy nog jonk is.....nie waar nie..
Steek vet en vleis en uie, en Aaaagh green pepper op n stokkie, le in marinade van jou eie keuse vir een dag en braai lekker sosaties...Maklike resep is dit nie??