Tuesday 30 July 2013

Oop geroosterde broodjie




Neem gewone snytjies wit/bruin brood.
Sit botter op.
Repies spek gebraai of sommer snytjie ham.
Sit ham onder op die broodjie,bietjie mosterd oor of mayonaise ,  dan skyfies tamaties, dan roereiers, en laastens gerasperde kaas. Sit in die oond onder die Grill en grill tot deurwarm en die brood se kante mooi ligbruin is.