Joan Nel
KOOK JOU EIERS, BRAAI UIE EN TAMATIE SO 1 UI EN 2 TAMATIES FYN GESNY, EN 1 TEELEPEL KERRIE MET 1 TEELEPEL BORRIE (HANG AF HOE STERK JY DIT WIL HE) GOOI WATER BY NET GENOEG VIR DIE HOEVEELHEID EIERS VIR LEKE SOUS, LAAT KOOK UI EN TAMATIES, KERRIE EN BORRIE WAT GEBRAAI IS SAAM MET WATER, VERDIK MET MAIZINA. KYK EK EET MY ALTYD DISNIS AAN HIERDIE EIERS
O JA. DOP JOU EIERS AF SNY IN DIE MIDDEL DEUR EN GOOI DIE SOUS MENGSEL OOR JY KAN DIT GARNEER MET GEKAPTE PIETERSIELIE