Monday, 22 July 2013

Anderse Koolslaai en Rooi Boontjieslaai

Joan Nel
EK HET 'N BAIE MAKLIKE RESPIE VIR KOOL SLAAI: RASPER JOU KOOL FYN, GOOI FYN KOEJAWELS (NA SMAAK) BY EN MENG MET AARBEI JOGHURT DIE KOOL MOET NET KLAM WEES, MOENIE VERGEET VAN SOUT EN PEPER NA SMAAK NIE
EK HET BY DIE OUETEHUIS GEWERK EN DIE RESEPIE DAAR GEKRY DIE OUMENSIES WAS BAIE LIEF DAARVOOR

NOG 'N BAIE MAKLIKE RESEPIE IS MET BOONTJIES IN TAMATIE SOUS. 1 BLIK BOONTJIES IN TAMATIESOUS, GENOEG MAYONAISE NA SMAAK MIN OF MEER 2 PIESANGS DIKKERIGE RINGE GESNY MENG ALLES GOED EN SIEDAAR 'N HEERLIKE SLAAI BY ENINGE GEREG VERAL BRAAIVLEIS