Gebruik 2kg Tamaties
waarvan die kern en pitte verwyder is, 2 koppies suiker, kwart koppie
appelasyn, half teelepel sout.
Versap die bestandele
saam en kook by 'n lae hitte vir ongeveer 1 uur. Roer gereeld. Gooi deur
'n sif om stukkies te verwyder Voeg 1 verpoeierde Vitamien C tablet by om die
kleur te behou.
Vries of lê die
tamatiesous in vir latere gebruik. Rissiepoeier of paprika kan voor die
kook proses bygevoeg word vir smaak.