Friday, 7 June 2013

Tamaties




Wenk - Tamaties:
As tamatie- en uiemoes gemaak word vir braaivleis of ander geregte, gooi 'n kwart koppie melk op die end by en roer goed.  Dit voorkom sooibrand.

'n Knippie kerriepoeier by tamatiesop verbeter die smaak.