1/2 k wit suiker
1/2 k bruin suiker
1/2 k ligte stroop
1/2 k kondensmelk
Meng al die bestanddele goed. Kook vir 6 minute en roer elke 2 minute (mikro). Roer goed en gooi in liggies gesmeerde bak. Laat afkoel. Syn in blokkies, draai toe in waspapier en bêre in lugdigte houer.