Santie Carelse
Melkkos in die mikrogolfoond
1 liter melk,
180 ml Koekmeel,
2 ml Sout,
15 ml Botter,
Kaneelsuiker
Mikro melk 10 min in n oop groot bak of tot kookpunt. Meng die meel en sout en frummel die botter met jou vingers daarin. Meng alles by die melk. Mikro 5 min op 100%. Roer gereeld. Strooi kaneel suiker oor en geniet!