In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 13 May 2013
BILTONG OMMELET
4 eiers, geklits
1 koppie Cheddarkaas, gerasper
handvol fetakaas, gekrummel
handvol klam beesbiltong, gesny
hoenderspeserye
METODE
Maak die omelet, en voeg die res van die bestandele by as vulsel.
Newer Post
Older Post
Home
View mobile version