Friday 5 October 2012

Tamatie plant wenk

Elna van der Merwe het vir ons hierdie fototjie en wenk in gestuur van hoe om tamaties maklik te plant:
  Groente Plant Wenk - Druk Tamatie pitte op 'n koerant papier uit. Laat die pitte droog word op die koerant vir n paar dae. Plant dan die hele koerant in jou groente tuin. Gooi grond boo oor en gee water. Die koerant dien as kompos. Lekker plant