Tuesday, 18 September 2012

Pikkel Uie

Karen Neethling Vd Merwe

1,5kg klein uitjies, 500g sout, 450ml wit asyn, 350ml wit wyn, 1/2 tlp. Fyn gemmer, 1/2 tlp. Heel allspice, 1 kaneelstok, 6 heel peperkorrels.

Sit ongeskilde uie en sout in groot
bak, bedek met water. Staan vir 2 dae, roer somtyds. Dreineer en skil uie. Bedek met kookwater vir 3 min, drein. Herhaal nog 2 keer. Sit uitjies in bottels. Kook res van bestandele stadig tot dit kook, verminder hitte en prut vir 10 min. Verkoel effens, strain die vloeistof en gooi oor uitjies