Wednesday, 5 September 2012

Butternut resep - ietsie anders en romerig

Jolanda Vorster se butternut resep.
Heeeeeeeeeeerlik...

1 butternut in stukke opgesny
1 houer room
1 pakkie sampioensop
1 klein blikkie soetmielies

Metode:
Meng mielies en pampoen.
Meng die room en die sop met 'n bietjie melk (so 'n halwe koppie net sodat alles goed gemeng is)
Gooi oor die pampoen en bak 1 uur by 180 C.