Biltong tert (Jolanda Vorster)
2 kop meel
4 teelepels bakpoeier
1½ kop melk
2 kop gerasperde kaas
2 eiers
4 eetlep margarien
sout en peper
fyn biltong/bacon chips
Metode:
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
Vryf margarien in.
Voeg kaas by.
Klits eiers en melk saam.
Maak tot slap deeg.
Bak ± 20 min by 180 C.
Gooi mengesel oor warm koek - (4 eetlepels margarien, 2 teelepels marmite)
Strooi biltong oor!
Lekker! Ek maak dit vir die Aussies hier sonder die biltong natuurlik!