Vrolik jou tuin potte op vir Lente en Somer op 'n maklike manier. Polkadots is altyd vrolik en jy het geen spesiale kennis of teken vaardighede nodig nie.
Jy kan die kolletjies maak met 'n verfkwas of jy kan sirkels sny in aartappels en dit dan in verf druk om die kolle te maak op die potte. (Onthou jy toe ons kinders was en patrone met aartappels en verf gemaak het - dis dieselfde konsep.) Geniet dit. Dis lekker pret.