Vida Nell
Vanaand se ete - regtig lekker gekom:
2 Koppies Braaipap
1 Teelepel sout
3 Koppies kraanwater
1 Knoffelhuisie, fyngekap
1 Teelepel Italiaanse kruiemengsel of Peppadew spesery
6 Middelslag babamurgpampoentjies, in lengte gesny
1 Middelslag botterskorsie, soos vingerdikte aartappelskyfies gesny
1 Houer tamatiepesto
3 Kaasworse
1 Koppie cheddarkaas, gerasper
1 Middelslag ui, gekap en gebraai
2 Wiele fetakaas
Voorverhit oond tot 180 grade en smeer oondvaste bak met botter
Maak pap gaar volgens aanwysings. Voeg speserye en knoffel in water
Kook botterskorsie tot amper gaar
Smeer gaar pap eweredig oor die bak se bodem, gevolg deur die pesto en dan die wors skywe
Sprinkel cheddarkaas eweredig oor
Pak die ampergaar botterskorsie, rou murgpampoentjies en uie bo-oor
Sprinkel fetakaas en ekstra cheddar bo-oor (ook olywe as ekstra)
Bak die tert tot kaas gesmelt is.
Sny in skywe en sit dadelik voor.