Wednesday 1 August 2012

Botterkoek Resep



Fredericka Senftleben
Vir almal wat graag die Botterkoek Resep gevra het!!
 
 
Bestandele:

300 gr. Meel, gesif, 1 tl. Bakpoeier, 240 gr. Suiker, 4 Eiergele, 240 gr. Botter/Margarine, Kamer Temperatuur
Knypie Sout

Toebereiding:
Oond op 180 °C voorverhit.
Meel, Bakpoeier en Suiker goed vermeng, dan die Botter en 3 van die 4 Eiergele afwekselend invou.
Die Deeg goed vermeng tot ´n ligte deeg vorm. In ´n ´n pan ( nie te groot nie maar diep) invoer, glad streik en met ´n Vurk kreisformig insny. Met die 4de Eiergeel bestryk.
Ek het ook al Amandel- blaartjies bo-op gestrooi en dan gebak, kan ook bietjie kaneel suiker bo-oor gestrooi word!!
Dadelik in die voorvehitte Oond sit en 20 - 30 Min. bak, tot goud geel. Die Koeh moet buite n knusperig en binne gaar wees. Laat afkoel, en sny in Stukke.