Wednesday 1 August 2012

Bewerking van Pampoenpitte

Ria N. Pieterse

Jy was dit, gooi sout of aromat oor en droog/bak dit op so 110*C. Hou maar dop dit verbruin nogal gou..dan vryf jy die doppies af en eet..as jy nie die sout op wil he' nie ..bak/droog dit daarsonder..die doppies sukkel maar partykeer om af te kom.