piesang wrap
Danie Van Rooyen
Vanaand se piesang wrap nagereg
As daar nog n paar tortillas oor is hier is n baie maklike nagereg en jy kan dit vries ook...verhit jou tortilla en smeer met sweet honey mustard in die pan en sny n piesang in lengtes en verhit vir 5 min.....Rol soos n pannekoek en sny in twee rond af met 2 snye lemoen en strooi liggies met kaneel...geniet.