(Boerekos)
Bestanddele:
½ k botter
1½ k koekmeel
3 t bakpoeier
½ t sout
1 E strooisuiker
1 eier, geklits
½ k melk
1 k appelkooskonfyt
Metode:
Maak die rolpoeding deur die botter in die meel, bakpoeier, sout en strooisuiker te vryf.
Voeg geklitste eier en melk by.
Meng dit liggies tot ‘n stywe deeg.
Rol die deeg uit en smeer appelkooskonfyt daaroor.
Rol die deeg op en sny in skywe.
Sit die rolpoeding in ‘n oondskottel en giet die stroop oor.
1½ k kookwater
2 k suiker
2 E botter
1 t suurlemoensap
Stroop vir die rolpoeding:
Die stroop word gemaak deur die kookwater, suiker, botter en suurlemoensap vir 5 minute saam te kook.
Gooi dit oor die rolpoeding en bak teen 180º C vir 45 minute tot goudbruin.
Bedien met vla of roomys.