(Boerekos)
Bestanddele:
4 varkskenkels
1 E sout
3 E grofgemaalde koljander
2 E Worcestersous
1 k kookwater
Metode:
Pak die varkskenkels in ‘n oondbak.
Sy gooi sout, koljander en Worcestersous oor en giet ‘n bietjie kookwater by.
Sit die deksel op en bak vir 2 uur lank teen 180º C.
Haal die deksel af en bak ‘n verdere 30 minute.