Thursday 17 May 2012

koolbredie





Danie Van Rooyen
Vandag se koolbredie n wenner uit my eie kombuis..
 
Bestandhele
500 gram short rib(beesvleis)
halwe koolkop,
dill,
seldery,
leeks,
2uie,
1 wortel
3 aartappels
2 knoffel huisies
1 rooi rissie pitte uitgehaal
vars dhania,
3 naeltjies,
kwart teelepel nutmeg en
een blikiie taomatie en uie mengesel..
Fase
1..Sny halwe kopkool op voeg in kookwater met kwart telepel nutmeg en bietjie sout laat staan vir 20min ..........In jou pot spuit olyfolie (spray and cook) dan die volgende braai jou 2uie knoffel rissie tot effe gaar voeg vleis by en braai tot byna bruin voeg die volgende in 5 min fases maar hou aan roer...halwe hand opgekapte dill roer handvol opgekapte seldery roer handvol gekapte leeks roer n kwart handvol dhania roer...
 
Fase 2 voeg jou 3 opgesnyde aartappels en wortels 3 naeltjies en dan jou opgesnyde kool sonder die water ....Gooi die blikkie tamatie en uie bo oor die kool en plaas deksel op draai die hitte af na medium laat stadig kook vir 45 min.....Voeg sout peper en rasper vars nutmeg volgens smaak bedien met geelrys ...