Annetjie Kuypers Vermaak
1 kg varkvleis (ek gebruik varktjoppies)
1 koppie kookwater
25 ml stroop
12.5 ml bisto (ek gebruik sommer osstertsop of iets dergelyks)12.5 ml koffiepoeier
100 ml asyn
Gooi sout en peper en speserye op vark
Strooi koekmeel oor en kap met 'n bordjie se kant
Braai tot mooi bruin op die stoof.
Plaas in 'n oondvaste bak met 'n deksel
Gooi koffie-mengsel oor en maak gaar by 160 grade in die oond.
Dit neem omtrent een en 'n half uur.
Ek het hierdie resep jare terug by 'n vriend gekry. Heerlik saam met kapok-aartappels, soet ertjies en 'n mengelslaai