In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Thursday, 12 April 2012
Wortelslaai
5 wortels, gerasper
45 ml pietersielie, gekap
125 ml rosyntjies, pitloos
die sap van 1 lemoen
die sap van ½ suurlemoen
30 ml olyfolie
Meng al die bestanddele saam behalwe die olie.
Sprinkel die olie oor die slaai nadat dit gevorm is.
(bedien 4)
Newer Post
Older Post
Home
View mobile version