Friday 30 March 2012

Wenk vir verfdag

'n Oulike wenk wat iemand vir my ge-epos het is hierdie rekkie idee.  Net reg vir die naweek se verf-projek.

Moeg vir die verf wat alewig teen die kant van die verfblik afloop.  Sit net 'n rekkie om die blik soos op die foto en jy kan jou verfkwas daarteen hou sodat die verf afloop binne-in die blik.