Monday 2 April 2012

Wat kan jy "vervang" in 'n resep as jy nie voorraad het nie?


Somtyds begin 'n mens met 'n resep en halfpad deur besef jy een van die bestandele is nie in jou huis nie.  Nou hoe gemaak?  Wel hier is 'n lys van bestandele wat gewoonlik in resepte voorkom en waarmee jy dit kan vervang.  Ons hoop dit help.
Vervang Bakpoeier, Karringmelk, Bruismeel, Heuning, Suurlemoensap en mostert met ander produte uit jou spens:

(Bron: Eat better life better)