Monday 26 March 2012

Geskenkie vir die gasvrou

'n Oulike geskenkie vir 'n gasvrou of vriendin:
Koop 'n Basil plantjie.  Tik die resep uit vir 'n Basil Pesto, sit 'n mooi prentjie daarby.  Print en plak die resep vas teen die potjie.  Rond af met 'n lint strik of rafia.