Friday 23 March 2012

Wenk: Grasperk - saai van saad


Herfs is ‘n goeie tyd om gras saad te saai as jy jou grasperk bietjie wil regruk.  Hier is ‘n goeie wenk:
Om seker te maak jy sit nie met plekke op die grasperk waar geen saadjies geval het nie, saai eers die saad in ‘n Noord / Suid rigting.  Draai dan om en saai die res van die saad in ‘n Wes/Oos rigting.  Dit sal verseker dat jy ‘n beter verspreiding van saad het.