Hier is twee maklike resepte wat jy kan probeer:
- Olyf Tapenade met ansjovis
- Griekse Olyf Tapenade
Resep 1 – Olyf Tapenade met ansjovis
20 ontpitte kalamata olywe
15 ml kappertjiesaad (opsioneel)
5 ml suurlemoensap
10 ml olyfolie
3 ml ansjovissmeer
Sout & swartpeper na smaak
Resep 2 – Griekse Olyf Tapenade
3 koppies ontpitte swart of groen olywe
3 teelepels extra virgin olive oil
3 teelepels Balsamic vinegar
1-2 knoffelhuisies (gerasper)
Metode vir beide bogenoemde resepte:
Plaas al die bestandele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot die tekstuur wat jy verkies. Geur met sout en swartpeper na smaak.