Wednesday, 8 February 2012

Dadel & Rice Crispies Balle

1 lb (500gr) Dadels
2 kop Suiker
6 kop Rice Crispies
2 eetlepels gesmelte Botter
4 Eiers geklits
Klapper

Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute.
Roer goed geklitste eiers by.
Kook weer.
Voer rice crispies by.
Rol balletjies en rol dan in die klapper.


Die Rice Crispies kan met Marie beskuitjies vervang word