2-3 groot patats , in dik skywe gesny
sout na smaak
2-3 eetlepels suiker
½ koppie geblikte fyn pynappel
2-3 eetlepels margarien
1 eetlepel margarien
½ koppie gekapte dadels
Sny patats in skywe. Kook sag in ‘n klein bietjie water. Wanneer gaar, gooi oortollige water af. Voeg suiker en margarien by en braai saam. Voeg brandewyn, dadels en pynappel by gebraaide patats. Verhit weer net voor opdiening.