Monday 16 January 2012

Vrugtebrood


2k Vrugtekoekmengsel
2k All Bran
1k Semels
1½K Bruinsuiker
2k Melk
Meng En Laat Staan Oornag.
Voeg By:
2k Bruismeel
Eiers (Geklits)
2 Van Die Volgende: 1tl Gemengde Speserye
1tl Kaneel
1tl Gemmer
1tl Neutmuskaat
Meng Goed En Bak In Gesmeerde Broodpanne Vir ±40 Min By 180° Tot
Toetspen Skoon Uit Kom.
Kan Gevries Word.