Monday 16 January 2012

Mosbolletjiebrood


(Genoeg Vir 30 Stukkies Van 50 G Elk)
1 Kg Koekmeelblom
10 Ml Sout
40 G ( 4 Pakkies) Kits Droë Gis
10 Ml Suiker
20 G Anyssaad
60 G Botter In Klein Blokkies Gesny
600 Ml Warm Melk
1 Eiergeel, Liggies Geroer
Smeer 3 Klein Broodpannetjies Met Botter. Sif Meel, Sout, Giss En Suiker
Saam In 'N Mengbak En Voeg Dan Anyssaad By. Meng Die Botter En Die
Warm Melk, Voeg Dit By Die Droë Bestanddele En Meng Tot 'N Ferm Deeg.
Keer Uit Op 'N Oppervlak Wat Met Meel Bestrooi Is En Knie Tot 'N Sagte Nie-
Klewerige Deeg Wat Glad En Elasties Is. Plaas In 'N Bak Wat Liggied Met
Olie Gesmeer Is En Verseël Met Plastiek (Smeer Ook Met Olie) En Hou
Eenkant Op 'N Warm Plek Totdat Die Volume Verdubbel Het. Druk Die Deeg
Plat, Knie Liggies En Vorm Balletjies Van 50 Gram. Plaas In 'N Broodpan
Maar Laat Ruimte Aan Die Kante. Sit In 'N Warm Treklose Vertreken Laat
Stan Vir Sowat 30 Minute Totdat Die Deeg Tot By Die Bokant Van Diie Pan
Gerys Het. Verhit Die Oond Tot 180 Grade C. Bestryk Die Brood Met
Eiergeel, Bak Vir 15 Minute En Verlaag Dan Die Hitte Tot 160 C. Bak Vir
Nog 30 Minute Tot Gaar. Keer Op 'N Draadrak Uit En Laat Afkoel