Monday 16 January 2012

Murgpampoentjiebrood


250 Ml Kookolie
250 Ml Suiker
3 Eiers
500 Ml Snowflake Koekmeel
250 Snowflake Nutty Wheat
5 Ml Bakpoeier
2 Ml Koeksoda
2 Ml Sout
1 Ml Neutmuskaat
15 Ml Fyn Kaneel
500 Ml Gerasperde Jong Murgpampoentjie (Fyn)
125 Ml Rosyne
5 Ml Vanielljegeursel
Klits Olie En Suiker Saam. Voeg Die Eiers Een Vir Een By En Klits Goed Na
Elke Byvoeging. Sif Droe Bestandele Saam En Voeg Semels By Wat In Sif
Agterbly. Voeg Om Die Beurt Met Murgpampoentjie By Geroomde
Mengsel.Roer Roesyntjies En Vanieljein En Skep In 'N Gevoerde 23 Cm
Broodpan. Bak 50 -60 Min In Voorverhitte Oond Teen 160 C(326 F)
Wenk
Groot Murgpampoentjies Heerlik As Dit Uitgehol Met 'N Soutige Mengsel
Soos Uie, Kaas , Spekvleis En Pietersielie Gevul En Daarna Gebak Of
Gerooster Word.