Wednesday 25 January 2012

Ontsmettingsmiddel



`n Groot probleem in elke kombuis is houtborde. Ons gebruik dit sekerlik daagliks om groente, vleis, brood ens op te sny. Maar hoe gemaak om van alle bakterie ontslae te raak. Wel dis maklik. Neem eenvoudig skoon asyn en vryf die oppervlak van die bord met die asyn. So maak jy die bord skoon en raak sommer van alle bakterie ontslae.