Wednesday 25 January 2012

Romerige droom




















Gooi 'n klein hoeveelheid Tia Maria of Kahlua onder in klein glasies.

Gooi Amarula of Cape Velvet versigtig oor die agterkant van 'n teelepel tot ⅔ vol.

Steek 'n kaneelstokkie in. Skep room met teelepel bo-op en sprikel kaneel bo-oor om af te rond.

Normaalweg moet dit met een slag weggesluk word.