Friday 13 January 2012

KITS PEPERMINTTERT


Almarie de Jager se resep

1 pk tennisbeskuitjies
1 bl caramelkondensmelk
1 orley whip
1 pk peperment sjokolade
Rasper die pepermint sjokolade.Klits die room styf.Pak in lae soos bo.Hou eendag in yskas voor bediening,sodat dit lekker kan intrek.