Friday 13 January 2012

KERRIEHOENDER VIR DIE SOMER


Almarie de Jager se resep

(5 porsies)
250ml mayonnaise
15ml kerriepoeier
30ml blatjang
... 1 gaar hoeder, ontvel, ontbeen en in blokkies gesny
1 soetrissie ontpit en gekap

Metode:
Meng die mayonnaise, kerriepoeier, en blatjang goed. Voeg die hoender en soetrissie by en meng liggies. Sit op groot slaaiblare en bedien met brosbeskuitjies. *Eenskotteltreffers