Tuesday 3 January 2012

Idee vir kragdrade wat altyd knoop


Ons almal raak die een of ander tyd deurmekaar met die kragdrade in die huis, wat somtyds nogal ‘n geknoop kan afgee.   
Hier is ‘n oulike idee om die kragdrade te merk.  (Gebruik die plastiek houertjies wat die broodsakkies toehou wanneer jy dit aankoop.)