Tuesday 3 January 2012

Hergebruik "Wetwipes"-houertjies


Hergebruik ouwetwipeshouertjies om:
1)Winkel plastieksakkies in te bêre. 
2)‘n Nat waslappie vir die kinders se hande in die motor te hou.
3)Die kinders se inkleur kryte in te bêre vir die langpad.
4)Lint en/of klein bolletjies wol daarin te bêre.
5)‘n Bêreplek vir ‘n nood naaldwerk stelletjiebyderhand net wanneer jy dringend ietsie moet regmaak. (knopies, garing, skêr, ens.)